Ek skop my eie pad oop,
Die pad onnerdorp toe,
Kuier hier, kuier daar,
Kry 'n lekker ou dop.
Soek nie 'n helmet
Om deur'ie lewe te kom,
Ekke loop oor die water,
Ek's windgat, ja, ek is.
Jy skop my op,
Jy trek my af,
Jy kan nie besluit
Hol draaie om my rond.
Skop my nog hoër,
Hou my aanmekaar,
Ek's dronk in die kop
Soos jy stof opskop.